Home Wie is ons?

Wie is ons?

Die ACVV-Stellenbosch is ‘n nie-winsgewende organisasie wat reeds op 1 Oktober 1904 gestig is. Die afgelope jare is ons in diens van die gemeenskap van Stellenbosch en omliggende plase.  

Ons beskik oor Akkerjakker Crèche, Kinner-Kampus naskool en maatskaplike werkers.

Die strewe van ACVV-Stellenbosch is om ‘n diens te lewer aan die gemeenskap en ‘n kindervriendelike, gelukkige omgewing vir alle kinders te skep!

logo

About Us

 

Die ACVV-Stellenbosch is ‘n nie-winsgewende organisasie wat reeds op 1 Oktober 1904..... Read More

Maatskaplik

Maatskaplike dienste word gelewer aan individue / groepe..... Read More