Home Maatskaplike Werk

Maatskaplike Werk

Maatskaplike dienste word gelewer aan individue/groepe/gemeenskappe met onder andere probleme rakende:

Alkoholverslawing en Dwelmverslawing
Verhoudingsprobleme
Ouerleiding
Trauma
Tienerswangerskappe
Selfbeeldprobleme
Statutêre werk (beveiliging van kinders)


Kontak:

Tel: 021 883 3015 of 021 887 6959
Faks: 021 887 4774

E-Pos:  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

logo

About Us

 

Die ACVV-Stellenbosch is ‘n nie-winsgewende organisasie wat reeds op 1 Oktober 1904..... Read More

Maatskaplik

Maatskaplike dienste word gelewer aan individue / groepe..... Read More